- This event has passed.
kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap in Hartenbos
October 3, 2025 @ 8:00 am - October 5, 2025 @ 5:00 pm

๐ Opus Campers & Tents by kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap!
๐ ATKV Hartenbos Amfiteater
๐๏ธ 3 โ 5 Oktober 2025
โn Fees van gehalte verdien kampwaens van gehalte โ en dis presies wat jy by Opus Campers & Tents gaan kry! Kom beleef ons innoverende kamper-ervaring saam met top buitelewe-produkte, uitstekende musiek, smullekker kos en vermaak vir die hele gesin!
๐๏ธ Kaartjies beskikbaar aanlyn:
๐ Klik hier of koop by die hekke op die dag!
๐๏ธ Kamp daar?
Bespreek jou staanplek: โ๏ธ hartenbos@atkv.org.za
๐ถ Pak die piekniekmandjie, bring die kinders, en kom kuier saam!

