
kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap in Hartenbos
October 3 @ 8:00 am - October 5 @ 5:00 pm

🎉 Opus Campers & Tents by kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap!
📍 ATKV Hartenbos Amfiteater
🗓️ 3 – 5 Oktober 2025
’n Fees van gehalte verdien kampwaens van gehalte — en dis presies wat jy by Opus Campers & Tents gaan kry! Kom beleef ons innoverende kamper-ervaring saam met top buitelewe-produkte, uitstekende musiek, smullekker kos en vermaak vir die hele gesin!
🎟️ Kaartjies beskikbaar aanlyn:
👉 Klik hier of koop by die hekke op die dag!
🏕️ Kamp daar?
Bespreek jou staanplek: ✉️ hartenbos@atkv.org.za
🎶 Pak die piekniekmandjie, bring die kinders, en kom kuier saam!